Uiteindelik is die Dansende Digtersfees op hande en hier op die nippertjie ontvang ons een van die mees indrukwekkende publikasies wat met die oog op dié fees bestel is: die Nederlandse digter Hans van de Waarsenburg se eerste publikasie in Engels, The Past is Never Dead; vars van die pers af en pragtig uitgegee…