Volgens ‘n berig in The Guardian het die legendariese “Poe Toaster” nie verlede maand soos gebruiklik sy opwagting gemaak by Edgar Allan Poe se graf soos hy die die afgelope 60 jaar gedoen het nie. Sedert 1949 het dié onbekende bewonderaar elke jaar gedurende die nag van 18 en 19 Januarie hom met ‘n halwe bottel duur…