i Vir veertig dae ontvang ʼn kind drome uit vorige lewens. Reise, kronkelpaaie, ʼn honderd beskeie lesse en dan word die verlede uitgevee. Party skreeu met geboorte, ander dwaal teruggetrokke die verlede in – daardie winterbusrit, skielike aankoms by ʼn nuwe stad in die donker. Ook afskeid van familiebande, laat dít wat verlore is en…
