Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: The Unhappy Hour

Andries Bezuidenhout. Toast en Erns op Bush Radio

9 June 2011 By Versindaba

Ek het al ʼn slag of wat vantevore hier oor die Unhappy Hour geskryf (“The Unhappy Hour, where you can cry if you want to…”) – ʼn left field program wat Sondagaande op Bush Radio uitgesaai word, van 18:00 tot 20:00. Vriende en kollegas in die Kolonie kan dit op die lug luister – op…

Read More

Desmond Painter. Liedjies vir Elvis – luister Sondagaand!

19 November 20106 September 2013 By Versindaba

Elvis Presley is een van die groot popkultuur-ikone van die twintigste eeu. Is daar enigiemand anders (behalwe nou Jesus, natuurlik) oor wie daar al soveel liedjies gekomponeer is? Ek glo nie so nie. Daar is letterlik honderde songs vir Elvis, oor Elvis, of songs waarin daar op een of ander wyse na Elvis verwys word. Van country tot death…

Read More

Andries Bezuidenhout. ‘n Rowwe naweek in Kaapstad

2 June 20094 September 2013 By Versindaba

Wat ʼn wonderlike naweek in die Kaap! En rof. Ek het Vrydagmiddag klas in Stellenbosch bygewoon en na die tyd ʼn drankie saam met my dosente en klasmaats geniet. Soos ware sosiale vlinders het ek en Irma Saterdagoggend die bekendstelling van Louise Viljoen se boek oor Antjie Krog se werk by Protea Boekhuis op Stellenbosch…

Read More

Andries Bezuidenhout. Kom ween Sondagaand in jou hande saam met ons…

27 May 20094 September 2013 By Versindaba

Op die foto hier bo is die aanbieders van The Unhappy Hour, ʼn radioprogram wat elke Sondagaand van 18:00 tot 20:00 op Bush Radio 89.5 fm uitgesaai word. Ek dink mense in die omgewing van Kaapstad kan dit oor die draadloos hoor. Ons ander wat nie die merk van Zille op ons voorkop dra nie,…

Read More

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Resensie: “’n Ander wêreld” (Eunice Basson)
  • Anne-Marie Bartie. alpha centauri
  • Anne-Marie Bartie
  • Stephan du Toit. Witgatboom

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Brief, 10 November 2025
  • Carina van der Walt. Paryse dagboek
  • Joan Hambidge. Philip de Vos – die boek op die regte oomblik
  • Nuwe publikasie: “Troilus and Criseyde” in Afrikaans vert. deur Johan Boje
  • Digtersprofiel: Mari Grobler

Nuutste kommentaar

  1. Peet van Schalkwyk on Peet van Schalkwyk. Camdeboo, Van der Waltshoek10 November 2025

    Baie dankie Vds

  2. VDS Brink on Peet van Schalkwyk. Camdeboo, Van der Waltshoek8 November 2025

    Peet, dit is aangrypend mooi!

  3. Bernard Odendaal on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)3 November 2025

    Dankie, Joan.

  4. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)31 October 2025

    Was es ist! Puik vertaal.

  5. Bernard Odendaal on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)30 October 2025

    Dankie, Willemien du Preez. Fried skryf verrassend boeiende gedigte vol abstrakte selfstandige naamwoorde - dit waarteen gewoonlik gewaarsku word deur…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon