Die helfte is jou nie vertel nie Thérèse Bartman In die helfte is jou nie vertel nie verken Thérèse beide die noodsaaklikheid én beperkings van die geskrewe woord. Sy keer terug na die orale, klankryke tradisie van poësie – veral as dit gaan oor die ervarings van mense wat nie kon lees of skryf nie, of…
Tag: Thérèse Bartman
Onderhoud: Thérèse Hulme
Die waarheid onthul Thérèse Hulme in gesprek met Louis Esterhuizen oor piemp Thérèse Hulme (Bartman) is ʼn terapeut en gemeenskapswerker. In 2006 begin sy ʼn skrywersgroep met jongmense van Scottsville in Kraaifontein. Hul eie toneelstuk oor die gevare van Tik in hul gemeenskap, is in 2008 onder andere by die Woordfees opgevoer. Met…
