Die waarheid onthul Thérèse Hulme in gesprek met Louis Esterhuizen oor piemp Thérèse Hulme (Bartman) is ʼn terapeut en gemeenskapswerker. In 2006 begin sy ʼn skrywersgroep met jongmense van Scottsville in Kraaifontein. Hul eie toneelstuk oor die gevare van Tik in hul gemeenskap, is in 2008 onder andere by die Woordfees opgevoer. Met…
Tag: Therese Hulme
Wallace Stevens oor komplekse poësie
In sy laaste blog-inskrywing aktiveer Johann Lodewyk Marais weer een van die vroegste gesprekke wat op hierdie webblad gevoer is, naamlik die tweespalt tussen toeganklike poësie en “moeilike” poësie. Is ons Afrikaanse digkuns té moeilik vir haar lesers, vra hy. Ook Bernard Odendaal het in ‘n vroeëre blog hieroor geskryf in reaksie op Jaybee Roux se…
Iets oor Piemp
Thérese Hulme Hoe meer ek met Scottsville se jongmense gewerk het, hoe meer het ek besef dat hier ook kodes is wat voorskryf wat gepraat en wat nie gepraat mag word nie. Dié kodes trek ook grense vir taal. As jongmens in dié gemeenskap leer jy “jou plek ken” en daardie plek is meesal ‘n…