“Life by its very nature is dialogic. To live means to participate in dialogue.” ― Mikhail Bakhtin I Die onrus én ongelukkigheid oor Edwin Cameron se toespraak by Wilgenhof aan die Universiteit van Stellenbosch maak opslae. Hy het in sy hoedanigheid as voormalige primarius gepraat en nie as regter óf voormalige kanselier nie….
Tag: Theunis Cloete
Joan Hambidge. Natuurverse 4
Al die veld is vrolik; al die voëltjies sing; al die kriekies kriek daarbuit’; elke sprinkaan spring. Al die koggelmannetjies kom om fees te vier; hier galop ‘n goggatjie, daarso dans ‘n mier. Al die veld is vrolik – C. Louis Leipoldt I Kroonden Die kroonden lê omgeval beenwit…
