Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Thomas Deacon gedig

Thomas Deacon. (‘n laaste skof)

8 January 2022 By Versindaba

  (‘n laaste skof)   as ek weer kom kuier sê ma bak julle boerbeskuit en brood en soetkoekies vir nuwejaar dit het mos gereën op die plaas en die granaatlaning spog rooiwang soos sakson agter die rant   julle moet die doodboks voetjie- vir voetjie op die solder gaan haal terwyl julle sing van…

Read More

Thomas Deacon. ‘n terugblik op prieska -1965

23 December 2021 By Versindaba

  ‘n terugblik op prieska -1965   iewers naby prieskapoort blêr ‘n verlore bokooi eggos oor grootrivier by marydale koegasbrug en groblershoop verby   staan oom joe chemaly voor sy groentewinkel en tuur tot ver anderkant die klipkoppie waar boer en brit jare toet met bloed betaal het nou net klip en sand en alleenstaan…

Read More

Thomas Deacon. ek wou ‘n gedig skryf

19 December 202119 December 2021 By Versindaba

  ek wou ‘n gedig skryf wat soos ‘n pronkerige vet- gevoerde kalkoen op supermarkte se lokblaaie paradeer     maar een of ander resensent het dit afgegradeer tot die oorblyfsel van ‘n maer kalkoen wat op tweede nuwejaar in die koelkas op uitgerafelde drinkers lê en wag ‘n proesel van die nuwe jaar  …

Read More

Thomas Deacon. vir vincent van Gogh

13 November 202113 November 2021 By Versindaba

  vir vincent van gogh (30/3/1853 – 29/7/1890)   sou jy vir my die huppeltjiedrup van reën op die dor van onse namakwaland uit jou skilderkwas kon laat spat   sou jy vir my die sterretjiegeel van perdebos teen onse  swartkliprante kon laat los   sou jy die die spikkeltjiewit op die punt van ‘n…

Read More

Thomas Deacon. sleepweer

18 October 2021 By Versindaba

  sleepweer   een septemmermaand had ek’ie langpad voetsaam na namakkerland gevat om mooiblom- stories na te speur toe stel’ie misweer my teleur want elke dag had wit- sleep oor’ie veld gevou terwyl’ie blomme saamslaanhanne teen’ie rante hou   met’ie stofpad t’rug na aggeneys had blomme hier-en daar beginne kleur te wys maar vér ver…

Read More

Thomas Deacon. terwyl ouma pannekoek bak

24 September 202124 September 2021 By Versindaba

  terwyl ouma pannekoek bak kappit’yt oupa dit op die weetstone van suiker en kaneel knipoog liefies vir ouma al is die nartjie nie meer geel   © Thomas Deacon, 2021  

Read More

Thomas Deacon. die digter is ‘n pion

4 September 2021 By Versindaba

  die digter is ‘n pion rondgeskuif tussen waarheid en verdigsel draai hy sy lyf na die son skyn die maan op sy rug   © Thomas Deacon, 2021    

Read More

Thomas Deacon. My taal

16 August 202119 August 2021 By Versindaba

  My taal   Soos ‘n gonsklip uit ‘n slingervel so tref my taal sekuur splantersplinter oor die tong   Soos ‘n gonsklip uit ‘n slingervel so klak my taal sekuur splintersplanter rol dit klippeklappegonsertong   © Thomas Deacon, 2021  

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. George Steiner, “On Difficulty”
  • Carina van der Walt. Madeleine en Marianne (uit “Paryse Dagboek”)
  • 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)
  • Marthé McLoud. Een aand op straat
  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon