ingeperkte drome (na aanleiding van die gedig “Die hand vol vere” deur Breyten Breytenbach) mammie: hoe het ons twee gelag toe die peerboom langs die huis onverwags begin te blom so vroemôre toe die son nog water agter golwe skep so op sy rug so abba-abba op sy rug hier in my baksteendroom…
Tag: Thomas Deacon gedig
Thomas Deacon. ma sny ‘n rokspatroon
ma sny ‘n rokspatroon uit ‘n ou koerant: 16 augustus 1977 die skêr girts-girts deur verbleikte papier skuins by elvis se kop verby tot by ‘n liriek: blue suede shoes haar hand huiwer vir ‘n wyle ag siestog sê sy, nou het hy ook geoorly maar hy het darem lekker heup geswaai en laat…
Thomas Deacon. baksteendrome
baksteendrome [na aanleiding van die gedig, Die hand vol vere deur Breyten Breytenbach] mamie : hoe het ons twee gelag toe die peerboom langs die huis onverwags begin te blom so vroemôre toe die son nog water agter golwe skep so op sy rug so abba-abba op sy rug so in my baksteendroom…