Posts Tagged ‘Thomas Deacon kwatryn’

Kwatrynkompetisie (129)

Thursday, April 22nd, 2021

 

ek skink vir jou ‘n woordkwatryn

uit Mont du Toit se bottel wyn

proe en rol dit oor jou tong

dit laat die vrees vir covid snel verdwyn

 

© Thomas Deacon, 2021

 

 

 

Kwatrynkompetisie (18)

Tuesday, March 2nd, 2021

 

met die room van die oes in ‘n glas

en ‘n bottel of ses in die kas

vergeet ons van kommer en covid

en slaan hul hand met ‘n sluk in die as

 

© Thomas Deacon, 2021