Thomas Deacon. ‘n Dame genaamd Katie O’Hara
Monday, November 1st, 2021
‘n Dame genaamd Katie O’Hara
Sluk ‘n brouseltjie bitter kaskara
Dit hoes en dit proes
En almal moes koes
Vir Katie O’Hara se spoegsel kaskara
© Thomas Deacon, 2021
Posts Tagged ‘Thomas Deacon Limeriek’Thomas Deacon. ‘n Dame genaamd Katie O’HaraMonday, November 1st, 2021
‘n Dame genaamd Katie O’Hara Sluk ‘n brouseltjie bitter kaskara Dit hoes en dit proes En almal moes koes Vir Katie O’Hara se spoegsel kaskara
© Thomas Deacon, 2021
Thomas Deacon. ‘n Doedie genaamd Glibber AbasMonday, November 1st, 2021
‘n Doedie genaamd Glibber Abas Se lyfie was soepel soos was Knakbuig soos stingeltjiebiesie Verloor nooit ‘n lyfkompetisie Haak toe haar lyf aan Jan Kieriebeen vas
© Thomas Deacon, 2021
Thomas Deacon. ‘n Ierse sopraan genaamd JoffeeMonday, November 1st, 2021
‘n Ierse sopraan genaamd Joffee Moes sing maar haar tong word ‘n toffie Dit glibber en gly By die note verby Nou leef sy van droë brood en koffie
© Thomas Deacon, 2021 |