Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Thomas Deacon

Joan Hambidge. Lykdig

10 March 2022 By Versindaba

  Lykdig Vir Thomas Deacon   Jy het ons geleer om stadig te kyk weer te kyk in te kyk na klippe en sand volstruisduwweltjies tweemondig nes die streektaal wat jou geskep het die heutjiehee se geroep klink nog voort in jou woordreise oor ‘n woestyn nou is die pê-pê fluit ‘n afskeidsroep maar jy het jou…

Read More

Nuwe Bundel. Thomas Deacon: Minjonet en bitterbos

24 January 202224 January 2022 By Versindaba

      Minjonet en bitterbos Thomas Deacon Minjonet en bitterbos is Thomas Deacon se vyfde digbundel in Afrikaans. Die bundel sentreer om ouer word, die jeugdige energie wat daarmee afneem, ’n herbesoek aan dit wat was en ’n skrynende begeerte daarna. Deacon slaag uitmuntend daarin om die oerbron van herinnering en nostalgie telkens deur…

Read More

Thomas Deacon (1942-2022) oorlede

22 January 202223 January 2022 By Versindaba

      Die digter Thomas Deacon is gister, 21 Januarie 2022, oorlede. Deacon het gereeld gedigte op Versindaba gepubliseer en sy nuutste bundel, Minjonet en bitterbos het onlangs verskyn. Ons sal sy stem mis!     Die onderstaande gedig het op 8 Januarie 2022 op Versindaba verskyn:   (‘n laaste skof)   as ek weer kom kuier sê…

Read More

Nuwe bundel. Thomas Deacon: Swartslang

10 September 2020 By Erentia Bedeker

Thomas Deacon Swartslang Die lewe spoeg vir Bohato bitterwater. Vir hom, wat met die vlies om sy kop gebore word, geskied daar nie geregtigheid nie. Swartslang is altyd daar en hy vrees hom. Maar Bohato gee nie moed op nie, nie eens op die myne wanneer die pad te lank word vir hom nie. Net…

Read More

Breyten Breytenbach. Thomas Deacon

21 July 202022 July 2020 By Versindaba

      blank is jy gebore die lewe het jou bruin gemaak en gaandeweg inkgekleur totdat daar niks meer was om weer te vier of uit te blaak in dood se swartpapier   © breyten breytenbach, 2020    

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Thomas Deacon

31 January 202010 February 2020 By Versindaba

  karoodorp: somersdag (met apologie aan N.P. van Wyk Louw)   die karooson het bloed geword geen treine meer wat fluit die wit-bont klaas-skawagter is die lokasiekind huil in die lokasie hoor die huil by die dorpsdam vrek ’n witborskraai en ou omies loop knokkelknieg in pep store-broekies rond dóér op die wipgatpad dreun lorries…

Read More

Dewald Koen: Resensie “Duifiedorings” (Thomas Deacon)

19 December 201918 June 2023 By Versindaba

Thomas Deacon. 2019. Duifiedorings. Minimal Press. ISBN 9780639808868. Prys: R165 Resensent: Dewald Koen Een van die wonderlike ervarings waaraan ’n jong literator en resensent in die vroeë jare van sy of haar akademiese loopbaan blootgestel word, is die talle tekste, hetsy prosa, poësie of drama, wat wag om ontdek (of eerder: gelees) te word. Ek beny my…

Read More

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Elmarie Nienaber Van Kampen. trapklip no 12
  • Nuwe bundel van Miel Vanstreels
  • Marthé McLoud. 31 Desember 1997
  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Daniel Hugo

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon