(Gainsborough-skildery van Elizabeth Linley en haar broer Thomas op ouderdom 12) Hierdie inskrywing is maar slegs ’n toevoeging van dit wat ek alreeds oor Thomas Linley op hierdie blog geskryf het. Sien ook: https://versindaba.co.za/2009/10/14/my-pelgrimsreis-op-die-spoor-van-thomas-linley/ en https://versindaba.co.za/2010/06/19/n-sonnet-vir-mozart/ Terwyl hy en sy vader Leopold in 1770 op reis was in Italië,…
Tag: Thomas Linley
Philip de Vos. ‘n Sonnet vir Mozart
Op 13 Desember 1769 vertrek Leopold Mozart en sy seun Wolfgang uit Salzburg op pad na Italië toe. Anders as met hulle vorige reise sou Wolfgang se moeder en sy suster Nannerl alleen agterbly. Op 14 Desember skryf Leopold reeds huis toe en Wolfgang met spelfoute en skryf ’n kort boodskappie vir sy ma: My…