As huldeblyk aan Tranströmer (foto hier bo) het ek besluit om onderstaande gedig (Die oggend in) te skryf so na as moontlik aan sy styl en ervaringswêreld. Die gedig wat ek geskryf het, bring hulde deur as’t ware die digter se instrumente, sy stylkenmerke, te leen en ‘n gedig daarmee te skryf. Van die…