1 Hy sit gister in ʼn vergadering met Suid-Koreaanse vakbondamptenare. Hy verduidelik hoe COSATU van Thabo Mbeki ontslae geraak het, deur by die ANC se takke aan te sluit en hul eie kandidaat in te stem. Hy verduidelik COSATU se posisie oor Mbeki se makro-ekonomiese beleid, hoe honderde duisende werksgeleenthede in die vervaardigingsektor daarmee heen…