Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Toast Coetzer

Digtersprofiel: Toast Coetzer

21 April 20254 April 2025 By Versindaba

Toast Coetzer is in 1977 in Cradock gebore, het in Somerset-Oos skoolgegaan, in Grahamstad studeer en woon nou in Kaapstad. Hy is bekend as joernalis, musikant, skrywer en digter. Hy begin reeds op skool vir die skoolkoerant skryf. Hy studeer joernalistiek aan die Rhodes Universiteit in Grahamstad waar hy ook by die studentekoerant Activate betrokke is. Hy werk…

Read More

Digtersprofiel. Toast Coetzer

25 July 20224 July 2022 By Versindaba

  Toast Coetzer is in 1977 in Cradock gebore, het in Somerset-Oos skoolgegaan, in Grahamstad studeer en woon nou in Kaapstad. Hy is bekend as joernalis, musikant, skrywer en digter. Hy begin reeds op skool vir die skoolkoerant skryf. Hy studeer joernalistiek aan die Rhodes Universiteit in Grahamstad waar hy ook by die studentekoerant Activate betrokke is. Hy…

Read More

Andries Bezuidenhout. Walkie Talkie se ‘Noname Feniks’

17 March 201417 March 2014 By Versindaba

Ek is nie seker hoe “spoken word” in Afrikaans vertaal word nie. Baie daarvan moet eerder gesproke bly en nooit opgeneem of opgeskryf word nie. Daar is egter uitsonderings. Soos Walkie Talkie, ʼn projek van Toast Coetzer, Jaco van der Merwe (van Bittereinder-faam) en HemelBesem. Hulle het vandag ʼn nuwe track vrygestel, een waarvan die…

Read More

Hannalie Taute. Binneblik se visblik

5 August 2013 By Versindaba

Met uitpeul oë en verwondering beskou hierdie viswyf die wêreld deur die kuberruimte en staar uit oor die stille waters.   Waar sal haar opwinding vandaan kom? Deesdae  bestaan haar opwinding uit die vangs van blaasoppies by die hawemuur saam met haar gesin.  Nie dat sy kla nie! By die hawe sit sy en dink oor…

Read More

Andries Bezuidenhout. Toast se vlug Johannesburg toe

31 January 2013 By Versindaba

The Buckfever Underground se derde plaat Verkeerdevlei is nou al ʼn rukkie beskikbaar, maar nie in die CNA nie. Buckfever se woorde word deur Toast Coetzer geskryf, ʼn Oos-Kapenaar wat as digter en liriekskrywer ewe tuis in Engels as Afrikaans is. Vroeër vandag het hulle ʼn nuwe video vir een van Verkeerdevlei se tracks op…

Read More

René Bohnen. 2012 Melville gedigte

15 October 201215 October 2012 By admin

En daar spring Andries Bezuidenhout my voor! Net toe ek klaar geskryf het aan my verslaggie en dit wou plaas, sien ek sy lekker fotobeeld (https://versindaba.co.za/2012/10/15/andries-bezuidenhout-melville-poesiefees-fotobeeld/) van die fees. Laat ek dus liewer net aansluit by sy beelde. Die gees was daar, Vrydag was die strate nat, die wolke donker en ons was bevrees dat…

Read More

Andries Bezuidenhout. Melville se poësiefees, 2011 – fotobeeld

17 October 201117 October 2011 By Versindaba

Dis nie met groot fanfare afgekondig nie. Die fees se baniere het ʼn underground kwaliteit gehad – dit is nie dwars oor strate opgehang nie, maar tussen die pilare van Melville se 1930s-geboue. Die Facebook-bladsy is eers ʼn week of wat voor die fees opgesit, die program selfs later. Maar nuwe bundels is die wêreld…

Read More

Andries Bezuidenhout. Dis Maandag en dis Toast Coetzer se verjaarsdag

12 September 2011 By Versindaba

En net daarom plaas ek ʼn ou Toast-liriek, van The Buckfever Underground se plaat Survival is Personal. Die liriek se naam is “teen maandag is ons dood”: met verbysterende vaart snel die seisoene deur die senterpaar van skoonheid en skoon jagsheid by die kroeg waar almal so half vooroor leun om of iemand se cleavage…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. George Steiner, “On Difficulty”
  • Carina van der Walt. Madeleine en Marianne (uit “Paryse Dagboek”)
  • 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)
  • Marthé McLoud. Een aand op straat
  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon