Sommerso op ’n dag kom ek vandeesweek agter dat die Muse verdwyn het. Die hoekoms en waaroms is ’n bietjie onduidelik, maar dit het sweerlik iets te doen met die feit dat ek twee weke gelede met my R5000 kamera in ’n swembad in Tulbagh beland het. Ek het al wel gehoor…