Tom Dreyer is ’n skrywer asook die direkteur van ’n IT-maatskappy in Stellenbosch. Hy het ’n Honneursgraad in Engels van die Universiteit Stellenbosch en ’n MA in Skeppende Skryfwerk van die Universiteit van Kaapstad. Sy romans sluit in Erdvarkfontein, Stinkafrikaners, Equatoria, The Long Wave en Dorado. Sy mees onlangse prosawerk, Kodachrome, het in 2022…