Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (89) Elizabeth Bishop. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Tom Dreyer. Die vis ek vang ‘n allemintige vis en hou hom langs die boot net-net bo die water hoek in sy bek ingebed hy spook nie meer nie het ook nooit hy hang kreunend en…
Tag: Tom Dreyer vertaling
Ellen Bryant Voigt. Vertaling in Afrikaans
Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (45) Ellen Bryant Voigt. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Tom Dreyer. Mormeldier on-anders as otters waaroor ons vrek rinkinkers roeiend op hul rug soos stokkiesdraaiers met kos- pakkies in waspapier dieselfde vlambruin pels met stroke rooi en grys ofskoon dié marmot ‘n veer voel…