Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Tom Dreyer

Digtersprofiel: Tom Dreyer

30 June 20259 June 2025 By Versindaba

Tom Dreyer is ’n skrywer asook die direkteur van ’n IT-maatskappy in Stellenbosch. Hy het ’n Honneursgraad in Engels van die Universiteit Stellenbosch en ’n MA in Skeppende Skryfwerk van die Universiteit van Kaapstad. Sy romans sluit in Erdvarkfontein, Stinkafrikaners, Equatoria, The Long Wave en Dorado. Sy mees onlangse prosawerk, Kodachrome, het in 2022 verskyn….

Read More

Tom Dreyer vertaal drie Nederlandse gedigte

11 July 202412 July 2024 By Versindaba

  Tom Dreyer en Jaques van de Ven deel hulle bundels by die muurgedig “Opdracht”   Agtergrond  Op17 en 18 Maart vanjaar het die twee Afrikaanse digters Tom Dreyer en Alwyn Roux Tilburg besoek. Die aanleiding vir hulle besoek was hulle debuut digbundels “Nou in infrarooi” en “Weerskyn”. In die lig van hierdie blitsbesoek het…

Read More

Nini Bennett. Die goue era van analoogmetaforiek.

7 September 2023 By Versindaba

      Ode aan ’n tikmasjien   Jy was my troue maat deur dertien dun boekies, en toe raak jy verouderd, geen tiklinte meer. Ek het die stad platgeloop. Jou toe maar weggesmyt, trane wegpinkend, in ons woonstelblok se woonstelblokomringde agterplasie. Daar was geen roudiens, net ’n gekoer, sag, bo in ’n belombra (later…

Read More

Nuwe Bundel. Tom Dreyer: Nou in infrarooi

25 April 2023 By Versindaba

Nou in infrarooi Tom Dreyer Fisika, die metafisiese, en selfs wetenskapfiksie word verweef in Nou in infrarooi. Soos die titel suggereer, gaan dit hier oor dit wat sigbaar is versus dit wat nié deur blote sig waarneembaar is nie. Bestaande plekke – sommige naby en ander ver – word taktiel en ewokatief in reisgedigte uitgebeeld. Hiermee…

Read More

Nini Bennett. ’n Vriend, ’n broer

25 July 2020 By Versindaba

    A brother may not be a friend, but a friend will always be a brother. – Thomas Jefferson   Ek besoek sy laaste plasings. Dit is die Facebook-blad van die skrywer, Jaco Botha, wat in 2016 oorlede is. Ek bevind my in die digitale nalewe. Ek kyk na die flikkerende pikselbeelde, tot lewe…

Read More

Nini Bennett. ’n Polifoniese simfonie van stemme

25 October 201917 January 2020 By Versindaba

    Ek wou nog sê …   Die groot aand het uiteindelik aangebreek. Dit is 16 Oktober, die eerste aflewering van Ek wou nog sê … Ek rig die afstandbeheer en die televisie flits aan op VIA, DStv-kanaal 147. In die atlejee sit Gaireyah Fredericks, tweedepryswenner van die tweede AVBOB Poësiekompetisie. Die gespreksleier is Daniel…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Wenners van die kompetisie: “Die gees van die avontuur”
  • Stefanus S. Vivier. Reisiger
  • Uitnodiging na die ATKV-digskool 27 – 29 Maart 2026
  • Yves T’Sjoen. Postumiteiten voor Breyten
  • Uitnodiging: ATKV-digskool, 27 – 29 Maart

Nuutste kommentaar

  1. Hein Viljoen on Joan Hambidge. George Steiner en Gerrit Kouwenaar20 January 2026

    Joan Jy skryf: "By Kouwenaar: die maan en die perse word één". Die hele ryk Persiese wêreld - Babilon, spykerskrif,…

  2. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  4. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  5. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon