Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Tom Gouws

Digtersprofiel: Tom Gouws

3 November 20253 November 2025 By Versindaba

Tom Gouws (1961-2018) is ’n wiskundige, letterkundige, onderwysspesialis, skrywer, bekroonde dramaturg en digter. Hy is gebore op Mafikeng waar hy dan ook in 1979 aan die Hoërskool Mafikeng matrikuleer. Hy behaal sy B.A.-graad met hoofvakke Afrikaans-Nederlands, Wiskunde en Algemene Taal- en Literatuurwetenskap aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys in 1982. Hy doseer aan die…

Read More

Joan Hambidge. Ekfrasis Deel II

9 October 2023 By Versindaba

  I Peter Webber se film Girl with a Pearl Earring (met Scarlet Johannson en Colin Firth in die hoofrolle) is ‘n besondere kunswerk. Die film is gebaseer op die gelyknamige roman van Tracy Chevalier. Die storie van Griet, ‘n bediende, wat in Vermeer se studio beland het in 1665. Die spanning tussen Griet, die…

Read More

Digtersprofiel: Tom Gouws

30 January 20233 February 2023 By Versindaba

Tom Gouws (1961-2018) is ’n wiskundige, letterkundige, onderwysspesialis, skrywer, bekroonde dramaturg en digter. Hy is gebore op Mafikeng waar hy dan ook in 1979 aan die Hoërskool Mafikeng matrikuleer. Hy behaal sy B.A.-graad met hoofvakke Afrikaans-Nederlands, Wiskunde en Algemene Taal- en Literatuurwetenskap aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys in 1982. Hy doseer aan die…

Read More

Nini Bennett. Die surrealistiese verbeelding van die eenmalige Jeanne Goosen

19 August 202224 October 2022 By Versindaba

      Die Afrikaanse letterkunde het ’n lang geskiedenis van Christelike poësie – en ek gebruik die woord “Christelike” hier met groot omsigtigheid. Ná die verskyning van die antologie, Die mooiste Afrikaanse Christelike gedigte, saamgestel deur Cas Vos, het die polemiek oor wát Christelike poësie versus geestelike of religieuse poësie is, gelei tot die…

Read More

Breyten Breytenbach en Yves T’Sjoen. De moord op een dichter

30 July 201816 August 2018 By Versindaba

De moord op een dichter Breyten Breytenbach en Yves T’Sjoen Gepubliceerd in De Standaard, 30 juli 2018 Hoop vervliegt. De kleuren van de Zuid-Afrikaanse regenboognatie worden vaal. Anderhalf jaar geleden schreef Ignaas Devisch (http://idevisch.blogspot.com/2017/01/mijn-kerststukje-in-de-standaard-over.html, De Standaard, 3/1/2017) een indringend stuk over de gruwelijke moord op de schrijfster Winnie Rust. Zij is thuis door een zwarte…

Read More

Digter en resensent Tom Gouws sterf

26 July 201830 July 2018 By Marlise Joubert

Dis met groot skok en leedwese dat ons verneem het van die sinnelose moord op Tom Gouws se lewe, een van Afrikaans se vernaamste digters en as resensent ‘n gereelde bydraer tot Versindaba. Gewis sal sy entoesiastiese deelname en gewaardeerde ondersteuning gemis word. Die berig kan hier gelees word: Bekende digter in huis op landgoed…

Read More

Nini Bennett. Die maanblom kantel.

12 July 20172 August 2018 By Versindaba

Karakters en gebeure is fiktief.              Vir tien jaar reeds ken sy die vrees; en met elke moordsaak waarin sy konsulteer ly die skuldigbevinding net tot ’n tydelike verligting vir PTSS. Haar lewensmaat, F, se onopgeloste moord – die koue saak – sal by haar bly spook.      …

Read More

Wicus Luwes. Bysake, bywoorde en bygelowe

14 September 201516 September 2015 By Versindaba

“Like a bee you fill hundreds of homes with honey, though yours is a long flight from here.” – Rumi Ek het as kind op ‘n dooie by getrap. Die angel het in my voet bly sit terwyl ek aan al die rate vir die bysteek probeer dink het: ys, botter en ‘n mes wat…

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)
  • Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)
  • Resensie: “Klaarte” (Louis Esterhuizen)
  • Resensie: "Skulpkrale: Kwatryne" (Marié Heese)
  • Anne-Marie Bartie. verskille

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Bester Meyer
  • ND Cronjé. dna
  • Miel Vanstreels. Oorleg
  • Koos de Wet. korrosie
  • ND Cronjé. by die roggeveldberge

Nuutste kommentaar

  1. Frik Ziegler on Krige Visser. Aantrekkende naak12 June 2026

    Jou vrou gaan jou donner.

  2. Johann Lodewyk Marais on Johann Lodewyk Marais. Blesbok10 June 2026

    Dankie, Joan. As kind het ek dikwels gesien hoe van die boere om ons met blesbokke boer. Nou en dan…

  3. Piet van Rooyen on Piet van Rooyen. Variasie op Jan Blohm se “Jenny”6 June 2026

    Lyk my dis wat gebeur as 'n kabouter by Kunsmatige Intelligensie inklouter!

  4. Karin on C Fritze. Oorskot van die dag6 June 2026

    Ek verwonder my altyd aan hoe digters en skrywers se gedagtes ver paaie loop om sulke aangrypende gedigte en stories…

  5. Toekie on C Fritze. Oorskot van die dag3 June 2026

    So goed geskryf. Geniet altyd jou poësie. Sien uit na die volgende een.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon