Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Tom Waits

Nini Bennett. Poësie en kontemporêre musiek: Van Koos du Plessis tot Danie du Toit

14 June 202224 October 2022 By Versindaba

    Baie digters is moedeloos wanneer hulle hul tantième-state ontvang – en dan is daar die blitsverkopers van poësie soos die hoofsanger, Danie du Toit van die alternatiewe rock-groep, Spoegwolf wat onlangs sy derde digbundel bekendgestel het. Dit lyk of Du Toit elke jaar ’n bundel selfpubliseer: Warmer voor die tuimeldroër (2020); Sterreval (2021)…

Read More

Andries Bezuidenhout. Gedig of liriek, liriek of gedig?

20 January 20114 September 2013 By Versindaba

Soms sukkel ek om te besluit of ʼn idee ʼn gedig of ʼn liriek moet word. Soms is dit eers die een en word later die ander. ʼn Baie goeie liriek sou ʼn gedig ook kon wees, maar met my is dit selde die geval, hoofsaaklik dalk omdat kwatryne met paarrym nogal oordadig kan wees. Die…

Read More

Desmond Painter. November se ruiter in swart

1 November 20106 September 2013 By Versindaba

Dis al weer November. Sowat ‘n jaar gelede het ek Tony Hoagland se gedig ‘Reasons to Survive November’ op hierdie blog geplaas; gaan lees dit gerus weer, dit is ‘n fantastiese gedig! Laasjaar het ek rede gehad om so te voel: ‘November like a train wreck – / as if a locomotive made of cold…

Read More

Andries Bezuidenhout. Amy Winehouse se digterlike stem

11 May 20104 September 2013 By Versindaba

Gister ʼn kopie van Agaat gaan soek (Michiel Heyns se vertaling), as afskeidsgeskenk vir ʼn Amerikaanse kollega wat na ʼn besoek van drie maande terugkeer Berkeley toe. Vind dit eers by die vierde boekwinkel, teen hierdie tyd al in Rosebank. Maak ʼn draai by die CD-winkel langsaan en koop ʼn kombinasie van opnames deur Arnold…

Read More

Andries Bezuidenhout. Tom Waits en die onderkant van die straat

16 March 20104 September 2013 By Versindaba

Gisteraand Crazy Heart gaan kyk, die fliek waarvoor Jeff Bridges die Oscar gewen het (dink ek, dis soms moeilik om op hoogte te bly as jy nie ʼn TV besit nie). Ek kan dit aanbeveel, veral as ʼn mens ʼn belangstelling in countrymusiek het. Na die tyd die laaste hoofstuk van Barney Hoskyns se biografie…

Read More

Desmond Painter. Maak hiervan ‘n liedjie, Tom!

16 November 20096 September 2013 By Versindaba

Lees jy ooit ‘n gedig en dink: híérdie een moet gesing word? Sommige digters se verse leen hulle tot musiek. Ander s’n, soos dié van Ingrid Jonker, sméék as’t ware om gesing te word. Soms, as jy so ‘n gedig raaklees, het jy dalk selfs ‘n sanger en musikale styl in gedagte. Jy kan die…

Read More

Andries Bezuidenhout. ʼn Stukkie Tom Waits vir die depressiejare

9 June 20094 September 2013 By Versindaba

Ek het Saterdag ʼn trui gaan soek in Eastgate, maar kon nie een vind nie. Daar is nie meer gewone blou jeans of truie sonder zips en frille en brands nie. Ek dink ek word oud. Ek het wel opgelet dat die modeontwerpers teruggryp na temas uit die 1930s. Miskien sê dit iets oor die…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. George Steiner, “On Difficulty”
  • Carina van der Walt. Madeleine en Marianne (uit “Paryse Dagboek”)
  • 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)
  • Marthé McLoud. Een aand op straat
  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon