Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Tomas Tranströmer vertaling in Afrikaans

Thomas Tranströmer. Vertaling in Afrikaans

28 June 202128 June 2021 By Versindaba

    Väinämöinen   Sång   Tomas Tranströmer   Den vita skaran växte: måsar trutar i dräkt av segelduk från döda skepp men fläckad av förbjudna kusters rökar.   Lied   Die wit skare groei aan: seemeeue geklee in die seildoek van dooie skepe maar besoedel deur die rook van verbode kuste.   Skel gille…

Read More

Tomas Tranströmer. Vertaling in Afrikaans

29 May 2021 By Versindaba

      Väinämöinen     Tomas Tranströmer. Vertaling van Sweeds in Afrikaans. Vert. deur De Waal Venter.   Sång  Tomas Tranströmer   Den vita skaran växte: måsar trutar i dräkt av segelduk från döda skepp men fläckad av förbjudna kusters rökar.   Lied   Die wit skare groei aan: seemeeue geklee in die seildoek…

Read More

’n Woordkunswerk in eie reg sonder die beitelmerke van die vertaler

10 December 2020 By Versindaba

      Marlies Taljard gesels met De Waal Venter oor sy vertaling van Tranströmer, Alles keer om.   Marlies Taljard: De Waal, ek het pas jou pragtig versorgde bundel Alles keer om ontvang wat deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns uitgegee is. Baie geluk met ‘n waarlik indrukwekkende vertaling van die digter Tomas Tranströmer…

Read More

Tomas Tranströmer. Vertaling in Afrikaans

23 November 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (15)   Tomas Tranströmer. Vertaling van Sweeds in Afrikaans. Vert. deur De Waal Venter.   Boom en lug   Daar gaan die boom gehul in reën, storm verby ons in die stortende grysheid. Dit het ’n taak. Dit haal lewe uit die reën soos ’n lyster in ’n vrugteboord….

Read More

Nuwe bundel. Tomas Tranströmer: Alles keer om (vertaling deur De Waal Venter)

9 November 202018 November 2020 By Erentia Bedeker

Alles keer om Tomas Tranströmer VERTALER: De Waal Venter   AGTERGROND Tomas Gösta Tranströmer (15 April 1931 – 26 Maart 2015) was ’n Sweedse digter wat in 2011 die Nobelprys vir sy poësie ontvang het. Sy poësie het dikwels die lang, koue winters in Swede beskryf en die uitsonderlike natuurskoon van sy land. Dele van sy…

Read More

Tomas Tranströmer. Vertaling in Afrikaans

8 March 2020 By Versindaba

Tomas Tranströmer: Vertaling uit Sweeds in Afrikaans. Vert. deur De Waal Venter.     Haikoe    Wit orgideë. Tenkbote gly verby. Die maan is nou vol.     Kragdrade span ver in die koue se wit ryk noord van alle musiek.     Die helder wit son hardloop alleen nader na die dood se blou…

Read More

Tomas Tranströmer – vertaling in Afrikaans

26 August 201326 November 2013 By Marlise Joubert

Tomas Tranströmer – vertaal in Afrikaans deur De Waal Venter   Elegie   Ek maak die eerste deur oop. Dit is ‘n groot sonverligte kamer. ‘n Swaar motor ry verby in die straat en laat die porselein rittel.   Ek maak die tweede deur oop. Vriende! Julle het die donker gedrink en sigbaar geword.  …

Read More

De Waal Venter. Tomas Tranströmer – 7 vertalings

10 January 201215 August 2017 By Marlise Joubert

Tomas Tranströmer   Award Ceremony Speech Presentation Speech by Kjell Espmark, Member of the Swedish Academy, Member of its Nobel Committee, 10 December 2011. “Your Majesties, Your Royal Highnesses, esteemed Laureates, Ladies and Gentlemen,  Tomas Tranströmer is one of the very few Swedish writers with an influence on world literature. He has been translated into some…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Wenners van die kompetisie: “Die gees van die avontuur”
  • Stefanus S. Vivier. Reisiger
  • Uitnodiging na die ATKV-digskool 27 – 29 Maart 2026
  • Yves T’Sjoen. Postumiteiten voor Breyten
  • Uitnodiging: ATKV-digskool, 27 – 29 Maart

Nuutste kommentaar

  1. Hein Viljoen on Joan Hambidge. George Steiner en Gerrit Kouwenaar20 January 2026

    Joan Jy skryf: "By Kouwenaar: die maan en die perse word één". Die hele ryk Persiese wêreld - Babilon, spykerskrif,…

  2. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  4. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  5. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon