Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Tomas Tranströmer

De Waal Venter. Die woord styg op

25 January 202225 January 2022 By Versindaba

Verskeie definisies van “die woord” is al geformuleer. Byvoorbeeld: dat dit dié deel is tussen die morfeem en ’n sintaktiese frase. Of dat dit die kleinste betekenisvolle linguistiese eenheid is wat selfstandig gebruik kan word. Daar is egter al jare nie sekerheid oor die definisie van “die woord” nie. Bazell1 skryf in 1958 dat daar…

Read More

De Waal Venter. Agter die kap van Tranströmer se byl

9 July 2020 By Versindaba

    Tomas Tranströmer, die Sweedse Nobelpryswenner vir Letterkunde in 2011, se siening en vertolking van die wêreld en werklikheid om hom transendeer die beperkinge van ’n bepaalde land, kultuur en taal. Dit bied ’n universele kyk op die lewe wat in die meeste van sy gedigte spruit uit die waarneming van ’n alledaagse verskynsel:…

Read More

Tomas Tranströmer: Vertaling in Afrikaans

29 January 202029 January 2020 By Versindaba

    Tomas Tranströmer: Vertaling uit Sweeds in Afrikaans. Vert. deur De Waal Venter   Under tryck Den blå himlens motordån är starkt. Vi är närvarande på en arbetsplats i darrning.     Onder druk   Die blou lug se motordreuning is oorverdowend. Ons leef hier op ‘n sidderende werksvloer waar die seediepte skielik kan…

Read More

De Waal Venter. Huldeblyk aan Tomas Tranströmer (15 April 1931 – 26 Maart 2015)

1 April 201531 March 2015 By Versindaba

  Afgesonderde Sweedse huise       ‘n Wirwar van swart spardenne   en smeulende maanstrale.   Hier onder lê die kleinhoewe   en dit lyk leweloos.       Tot die oggend-dou murmel   en ‘n ou man sy venster –   met bewende hand – oopmaak   en ‘n uil uitlaat.    …

Read More

Louis Esterhuizen. Het jy al jou Tranströmer-versameling aangevul?

16 January 201216 January 2012 By Versindaba

Verlede jaar is die vreugdevure omtrent hoog gestook toe die Sweedse Akademie bekend gemaak het dat die Nobelprys vir letterkunde aan die Sweedse digter Tomas Tranströmer (foto) toegeken word. En binne enkele ure na dié bekendmaking, is die enkele kopieë van Tranströmer se vertaalde poësie wat ‘n bepaalde boekwinkel in Stellenbosch beskikbaar gehad het, uitverkoop….

Read More

De Waal Venter. Tomas Tranströmer – 7 vertalings

10 January 201215 August 2017 By Marlise Joubert

Tomas Tranströmer   Award Ceremony Speech Presentation Speech by Kjell Espmark, Member of the Swedish Academy, Member of its Nobel Committee, 10 December 2011. “Your Majesties, Your Royal Highnesses, esteemed Laureates, Ladies and Gentlemen,  Tomas Tranströmer is one of the very few Swedish writers with an influence on world literature. He has been translated into some…

Read More

Breyten Breytenbach. windeier, sommer

4 November 201110 February 2020 By Marlise Joubert

windeier, sommer In ‘n poging om die vertaalde Tranströmer vers van vanoggend uit die web te lok, te knip en dan oor te plak en aan te stuur vir ‘n ou digtersvriend (halfbroer) wat nou saam met sy Turks-Amerikaanse vrou met irisse boer iewers in Toskane – immergroen knolplant met pronkerige blomme, flap; reënboog; reënboogvlies…

Read More

Louis Esterhuizen. TLS fokus op Tomas Tranströmer

3 November 201127 October 2011 By Versindaba

  In navolging van die Nobelprys vir Letterkunde wat enkele weke gelede aan die 80-jarige Sweedse digter Tomas Tranströmer toegeken is, het Times Literary Supplement (TLS) besluit om met verlede week se gereelde rubriek, Poem of the Week,  op Tranströmer se gedig Answers to Letters te fokus. Tranströmer, wie se digtersloopbaan oor bykans ses dekades…

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. George Steiner, “On Difficulty”
  • Carina van der Walt. Madeleine en Marianne (uit “Paryse Dagboek”)
  • 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)
  • Marthé McLoud. Een aand op straat
  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon