Tomaz Salamun : 7 Januarie 1941 – 27 Desember 2014 Enkele dae gelede, so op die stert van die sterwende jaar (wat in doodstuipe nog steeds vloedwaters kon ontketen en vliegtuie uit die lug kon klap), het Tomaz Salamun sy dansskoene aangetrek en ligvoet tussen die sterre verdwyn. Miskien het hy besluit, « tot hier toe…
Tag: Tomaz Salamun
Dansende Digtersfees. Die vier vrae wat melancholie aan jou stel
Vir dekades reeds word die Sloeweense digter, Tomaž Šalamun, as een van die vernaamste digters in wêreldpoësie gereken. Daarom dat dit ook nie verrassend is dat daar soveel bundels van Šalamun beskikbaar is in Engelse vertaling nie … En elkeen van hulle is eenvoudig oorrompelend; veral sy mees onlangse bundel, The Blue Tower, wat…
Dansende Digtersfees. Tomaž Šalamun (Sloewenië)
Die Dansende Digtersfees / Dancing in Other Words, is ‘n internasionale fees van digters en digkuns wat op Vrydag 10 en Saterdag 11 Mei 2013 op Spier, buite Stellenbosch, gaan plaasvind. As ‘n gesamentlike projek tussen Spier en die Pirogue Kollektief, is die Dansende Digtersfees die eerste beliggaming van ‘n vennootskap met die bedoeling om verder…