Resensie: Getting Here deur Tony Ullyatt. Chinkoa Press, 2023. ISBN 978-0-6397-5807-7 Resensent: Joan Hambidge I Sedert sy debuut in 2018 An Unobtrusive Vice het Tony Ullyatt hierdie leser beïndruk met sy besondere digterlike stem. Tegnies in beheer, maar terselfdertyd is daar ‘n groot emosionaliteit in sy verse te bespeur. Die digter is ‘n laat debutant en…
Tag: Tony Ullyatt
Joan Hambidge. Ironie
I Ironie is een van die belangrikste merkers van ‘n gedig. Maar waar presies vind die leser dit in die gedig? Hoe weet ons die digter is ironies? Of sarkasties? Linda Hutcheon in Irony’s Edge: The Theory of Politics of Irony het in 1994 verskyn. Met ‘n dogtertjie wie se voete oor ‘n afgrond…
Tony Ullyatt. The shared ground of uncertainty
THE SHARED GROUND OF UNCERTAINTY I remember you sleeping there swathed against the night-time’s dark and cold escaping pain’s brutal drudgery. Now you’re not with me when I wake to a silence neither threatening nor comforting but merely present. Some days I’m at the coffee shop sitting there in my regular…
Tony Ullyatt. When you died
III When you died the future took a shortcut to some wretched unmapped territory. I cloistered myself and what I’d become within the confines of these ageing limbs. Nowadays with no itinerary no skills to cope with memory’s intrusions I fumble for some meaning or purpose in this unfathomable mystery. Wearied by the…
Onderhoud met Tony Ullyatt (“In the Unique Hours”)
Joan Hambidge gesels met Tony Ullyatt oor sy nuwe bundel In the Unique Hours. Isbn 978 0 620 99777 5 Bestel by chinkoa262@gmail.com Joan Hambidge (JH) Tony geluk met hierdie mooi boekie. Klein en teer soos die digvorm, die senryū. Ek praat in Afrikaans en jy antwoord in Engels. Op die voorblad…
Onderhoud met Gisela en Tony Ullyatt
Alwyn Roux gesels met Gisela en Tony Ullyatt oor hulle vertaalwerk Gisela en Tony Ullyatt is albei gerekende digters. Tony Ullyatt ontvang in 2019 ‘n SALA-toekenning vir sy bundel An Unobtrusive Vice (2018) en in 2020 verskyn Gisela Ullyatt se debuutbundel Die waarheid oor duiwe wat tot dusver slegs lof van resensente ontvang het. Hulle…
Gisela Ullyatt. Facebook en Die Groot Poësiebrander. (Deel 6)
Vier dae. Vier mense per dag. Vier gedigte. Interkonneksie. Indra se Net. Dependent Origination. Pay it forward. Facebook. Deur die loop van blogs 1 tot 5 het ek bostaande begrippe in verband gebring met facebook se Poësie-uitdaging. Uiteraard is facebook ’n sosiale medium wat op verskeie vlakke deur die gebruiker bestuur kan word. Soms…
Essay. Tony Ullyatt: Practising the art of failure
TONY ULLYATT PRACTISING THE ART OF FAILURE: SOME REFLECTIONS ON TRANSLATING It may seem frivolous for translators to ask themselves why they translate, but it’s a question that cannot be ignored. This is especially so if, as Umberto Eco suggests, translation is the art of failure. Assuming there is any validity…