My bed: Tracey Emin Wat verklap die bed tog steeds nie alles nie: kondome, merke, bloedvloei, semen en die abjekte. Dis ook die drankbottels wat opval (glo vir vier dae lank net gedrink; niks geëet op die rand van opgee met wanhoop en pyn gerinkink). Die honende kritici het dit afgemaak…