Britstown is op die grootpad van Kimberley af Kaap toe. ʼn Bietjie verder aan, by Victoria-Wes, sluit die pad by die N1 aan. Hier’s dus baie verkeer wat deur die dorp loop. Ons hou stil vir iets kouds en nat en sommer ʼn vinnige middagete ook. Die Trans-Karoo Lodge, soos die plek genoem word, het…