Moet nooit in hawens na die liefde vir onskuld soek nie. Ag, ook nie in neonbeligte strate nie, of in dronkmanstegies nie, jou dwaas, jou dwaas, om te soek na die liefde vir onskuld. In tye van traangas en gifgas, tye van fosforbomvlamme, moenie na die liefde vir onskuld soek in helder daglig of teen…