Hierdie gedig bestaan hoofsaaklik uit aangepaste aanhalings uit verskeie van Tomas Tranströmer se gedigte en een uit ’n gedig van Van Wyk Louw. Ek het verdiep geraak in die boek met gedigte. Op die voorblad is die gesig van die digter. Ek het gevoel hoe ek insak, dieper, tot by die eerste gedig….