Een van die vrae wat ek gereeld gevra word, is: Waarmee is jy nou besig? Versies is ongelukkig nie iets wat ek sommer kan uitryg nie, en partykeer dink ek in elk geval ek het reeds my sê gesê, maar party mense dink daar is ’n oneindige bron van woorde, nes die weduwee se kruik…