Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Trienke Laurie gedig

Trienke Laurie. Coalbrook Mynramp

22 March 2022 By Versindaba

  Coalbrook Mynramp 21 Januarie 1960   Vinger wys, vinger wys agterna – daartoe is ons geneig en dan sal ons ook vrae vra. Waarom het niemand die eerste storting van Desember 1959 aan die inspekteur uitgewys nie? Waarom is daar geswyg?   Tweedegraadse steenkool is weer gemyn in die hoër strata. Dit laat ‘n…

Read More

Trienke Laurie. Trustee Jordaan

20 March 2022 By Versindaba

  Trustee Jordaan   Trustee wat die bruinmense bedien het geleer as suster en was geëer. Volgens haar man het sy – deugdelike mens – Hoegenaamd niks deur die vloed verloor nie, Alles en almal keer na haar terug almal wie aan haar behoort, is ongedeerd.   Die duif vind die regte karavaan maar fladder…

Read More

Trienke Laurie. Mevrou Klara Jacobs

20 March 2022 By Versindaba

  Mevrou Klara Jacobs   Ons het nog bly bid terwyl ons – voete in die water – op die dakrand sit.   Windpompe breek soos vuurhoutjies op. Die lug was pikswart oor die Moordenaarskaroo tog na die noorde trek dit tydelik oop wys ʼn reënboog en gee ons hoop.   Soos Elia met die…

Read More

Trienke Laurie. Andries van Wyk

20 March 2022 By Versindaba

  Andries van Wyk   Andries van Wyk vertel: Dit was soos om ʼn fliek te kyk; ek kon nie glo ek is deel daarvan. Iewers vandaan herinner ek my: Ek is ʼn opdrifsel – deel van die lewenstroom?   Saam met my dryf letterlik: mense katte honde meubels kratte – die rivier se etter….

Read More

Trienke Laurie. Flip van der Westhuizen

19 March 2022 By Versindaba

  Flip van der Westhuizen   Ek sien die vloedfliek van die brug. As spoorwegman sê hulle my aan: “Keer weg die treine, rangeer hulle uit die dorp.” Daardie rampdag sien ek die treinbrug keer vereers die watervloed; die brug word ʼn damwal.   Laingsburg is sowaar gebou reg in die rivier se pad. Ander…

Read More

Trienke Laurie. Terwyl ek skryf

19 March 202219 March 2022 By Versindaba

  Terwyl ek skryf   Terwyl ek skryf, my inleef in die Laingsburgvloed stamp ek per ongeluk my waterglas verdrink: rekeninge aandenkings foto’s en my kamtige notas… Nou kan jy herskep, word gered as jy iets weet uit so ʼn vloed jou kruk – jou konka gassilinder vlot die wagwoord, die wagwoord   Jy verhuis…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. George Steiner, “On Difficulty”
  • Carina van der Walt. Madeleine en Marianne (uit “Paryse Dagboek”)
  • 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)
  • Marthé McLoud. Een aand op straat
  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon