Trienke Laurie (1946 – 2023)
Tag: Trienke Laurie
Wenner van Groot SA Rampe-digkompetisie: Joan Hambidge
Die wenner van Versindaba se digkompetisie oor groot SA rampe is Joan Hambidge met “Brand UCT Sondag 18 April 2021”. Die volgende twee gedigte word eervol vermeld: Mellet Moll se “Vaal Reefs, 10 Mei 1995” en Trienke Laurie se “Andries van Wyk”. Brand UCT Sondag 18 April 2021 I ‘n Stilfilm…
Louis Esterhuizen. Wanneer digters spoor vat na die verlede
‘n Besonder interessante publikasie wat hierdie naweek aan die handel beskikbaar gestel word, is Spoorvat – Skrywers en herinneringe wat deur Riana Scheepers en Leti Kleyn saamgestel en deur Lapa uitgegee word. Met dié pretloop is daar sommer ‘n hele trop digters wat die wandeling meemaak, te wete Andries Bezuidenhout, Zandra Bezuidenhout, Clinton V. du Plessis, Hans du Plessis, Heilna du Plooy, Louis Esterhuizen, Joan Hambidge,…
Ruimte as tema en metafoor in die poësie van enkele vroulike Afrikaanse digters: 1994-2005
Ruimte as tema en metafoor in die poësie van enkele vroulike Afrikaanse digters: 1994-2005 A.M. de Beer & H.J.G. de Plooy Skool vir Tale Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit E-pos: Etta.deBeer@nwu.ac.za Heilna.duPlooy@nwu.ac.za Abstract Space as theme and metaphor in the poetry of selected female poets in Afrikaans: 1994-2005 This article illustrates that the representation of physical and…
Foto’s: Digter-skilders by Versindaba ’09 kunsuitstalling
Kunsuitstalling deur digter-skilders tydens Versindaba 2009 op 27 & 28 November Die amptelike opening is op Vrydag om 5nm 27 ste November 2009 & toegang is gratis. Kunswerke word te koop aangebied. Oude Libertas Ouditorium , Stellenbosch
Johann Lodewyk Marais. Die Anglo-Boereoorlog, weer
Die Duitse filosoof Martin Heidegger (1889–1976) het hom oor sowel die aard van die kunswerk as oor die poësie uitgelaat. In sy meesterwerk Sein und Zeit (1927) het hy belangrike vrae oor die syn gevra, sonder om egter aandag aan die kunswerk te gee. Ná die sogenaamde Kehre in sy denke word sowel die kuns…