Ai, hoe dikwels gebeur dit tog nie dat iemand ‘n goeie idee het en dan ontspoor dit nie? So het die Britse Gevangenisdiens dit goedgedink om ‘n gedigteblad in hul interne publikasie, Inside Time, te skep met ‘n £25 prysgeld vir die beste gedig wat elke maand ontvang word. Spoedig het dié onderneming alle verwagting oortref. Lucy Forde, samsteller…