Andries Bezuidenhout. Jan Smart se hartseer Johannesburg
Tuesday, June 23rd, 2009Hier is my stukkie oor Bloedskande se gig in Belavista Lounge verlede week.
Posts Tagged ‘Troyeville’Andries Bezuidenhout. Jan Smart se hartseer JohannesburgTuesday, June 23rd, 2009Hier is my stukkie oor Bloedskande se gig in Belavista Lounge verlede week. Andries Bezuidenhout. ʼn Liriek vir Soweto-dagTuesday, June 16th, 2009Vreemde ervaring hierdie naweek in Belavista Lounge in Troyeville. Die kroeg het ʼn uitsig oor Hillbrow. Bloedskande, ʼn nuwe Afrikaanse rockband het gespeel. Ook die Couch Potatoes, ʼn band van Pretoria wat crossover rock en jazz doen. Ek sal Sondag in my rubriek in Rapport meer uitvoerig daaroor skryf, maar hier is ʼn voorsmakie van Jan Smart, Bloedskande se sanger en kitaarspeler, se lirieke: kind van die voorstad kind van die grootstad kinders roer die koffie die skip gaan sink! Tot sover. Nou ja toe. ʼn Vrolike Jeugdag vir u. |