Pas is die kortlys vir vanjaar se gesogte T.S. Eliot-prys vir poësie bekend gemaak, of twee kandidate, Alice Oswald en John Kinsella, het hul daarvan onttrek. In wese baseer hulle hul beswaar op die feit dat Brittanje se Kunsteraad vroeër vanjaar bekend gemaak het dat hulle hul subsidie aan die Poetry Book Society (PBS) gaan…