TSAAR PIETER DIE GROTE Voortreflikste en groot soewereine keiser Pjotr Aleksejewitsj, deur die genade Gods heerser van al die Russe: van Moskou, van Kiëf, van Wladimir, van Nowgorod, Tsaar van Kazan, Tsaar van Astrachan, Tsaar van Siberië, vors van Pskow, groot prins van Smolensk, van Twer, van Joegorsk, van Perm, van Wjatka, van…