Fotobeeld: Tuin van Digters. Breytenbach Sentrum, Wellington: 16 September 2017 (Fotograaf: pierre j olivier) Kunsuitstalling in die Breytenbach Sentrum, Wellington *
Tag: Tuin van digters 2017
Tuin van Digters – 15 en 16 September 2017
TUIN VAN DIGTERS – 15 EN 16 SEPTEMBER 2017 BREYTENBACHSENTRUM, WELLINGTON Program hierby ingesluit Haal uit die digwoorde, gryp die digbundels en koop jou kaartjie. Dit is tyd vir die 6de Tuin van Digters op 15 en 16 September 2017 by die Breytenbach Sentrum in Wellington. Vanjaar se program is propvol hoogtepunte. Een daarvan is…