Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Tuin van digters

Tuin van digters

17 August 2024 By Versindaba

      Sien persverklaring hier: Persverklaring: Vier Ingrid Jonker “saamsaam” by vanjaar se Tuin van Digters-fees op 13 en 14 September in Wellington    

Read More

Tuin van digters 2020. grendels slotte sleutels.

6 November 2020 By Versindaba

   

Read More

Tuin van Digters huldig Daniel Hugo

16 July 2020 By Versindaba

  Persvrystelling: Tuin van Digters in November 2020 huldig digter, vertaler en skrywer Daniel Hugo       Die negende jaarlikse Tuin van Digters-fees, die tuiste van die Afrikaanse digkuns, sal in 2020 op 27, 28 en 29 November saam met NB Uitgewers as medeborg by die Breytenbach Sentrum in Wellington sowel as op sosiale…

Read More

Onderhoud met Daniel Hugo (Tuin van digters)

26 February 20204 March 2020 By Versindaba

    Marlies Taljard gesels met Daniel Hugo oor sy bundel Tuin van digters   MT: Daniel, baie geluk met jou mooie bundel “Tuin van digters”, met jou so rustig rokend in die geselskap van jou hond op die voorblad. Ek kon die bundel eenvoudig nie neersit nie en het dit in een sitting klaar gelees….

Read More

Nuwe publikasie: Tuin van digters (Daniel Hugo)

17 February 202017 February 2020 By Versindaba

  Inligtingstuk Daniel Hugo: Tuin van digters. ’n Bloemlesing uit eie werk   Daniel Hugo (1955) het die afgelope veertig jaar talle gedigte geskryf oor digters wat hom geïnspireer en geïrriteer het. Tuin van digters is ’n persoonlike keuse daaruit en kan as ’n klein literatuurgeskiedenis-in-versvorm beskou word. Die bundel bevat ’n register met die…

Read More

Yves T’Sjoen berig oor Tuin van Digters

17 September 201618 September 2016 By Versindaba

Hoe dichters spreken. Over taal en ideologie Gisteren mocht ik in Wellington deelgenoot zijn van Tuin van Digters. Dit jaar heeft van 16 tot 18 september de vijfde editie plaats in het sfeervolle en met witte poëzieballonnen versierde Breytenbachsentrum. Het festival waar de Afrikaanse poëzie centraal staat, is voor deze lustrumviering uitgebreid tot een driedaagse…

Read More

‘n Tuin vol digters vier fees

13 August 201421 August 2014 By Versindaba

Binne die bestek van enkele jare het die Breytenbach-sentrum op Wellington sy jaarlikse poësiefees, genaamd Tuin van Digters, gevestig as sekerlik een van dié glanspunte op die poësieliefhebber se kalender. En vanjaar se fees, wat presies oor ‘n maand, op 13 en 14 September, gaan plaasvind, is werklik iets wat nié gemis moet word nie;…

Read More

Persverklaring: Digters uitgenooi na Tuin van Digters

25 July 20132 August 2013 By Versindaba

 Digters uitgenooi na Tuin van Digters Die Breytenbach Sentrum bied op 14 September 2013 die tweede Tuin van Digters op Wellington, waartydens ’n verskeidenheid digters sal kom gesels en van hul nuutste werke voorlees. In een van die sessies word alle digters genooi om te reageer op ’n gedig van Marlene van Niekerk. Vroeër vanjaar…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies
  • Carla Botha. Lesse in Wêreldreise

Nuutste bydraes

  • Ferdi Wheeler. Remissie
  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges
  • Miel Vanstreels. Siekebesoek
  • Digtersprofiel: Fransi Nieuwoudt
  • Kortlyste vir Netwerk24 KykNET Rapport Boekpryse bekend

Nuutste kommentaar

  1. Dr PS Swathe on Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)6 August 2026

    Naledi, wat het hier gebeur ??

  2. Hester Steenkamp on Digtersprofiel: Melt Myburgh3 August 2026

    Oewerbestaan is een van my kosbaarste besittings. Die bundel lê my baie na aan die hart.

  3. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  4. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  5. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon