Tussen die abjekte en die eteriese: ’n Keur uit die poësie van Michel Houellebecq Michel Houellebecq Vertaal deur Henning Pieterse Michel Houellebecq, wie se poësie as melankolies, pynlik selfbewus en bytend satiries teenoor die lewe en die verbruikersamelewing beskryf kan word, is al die “Baudelaire van die supermark”, of “Baudelaire gekruis met Philip Larkin” genoem….