Die laaste gedig in Theunis Theodorus Cloete se laaste bundel, “Karnaval en Lent is een gedig” lui: “op sy beurt is die gedig omvattend geïnteresseer in die beleefbaar eksistensiële benoembare en vermoedelike onnaspeurbare Onbenoembare hoe die vis deur my ingewande gekonsumeer word tot drek en tegelyk Ichtus simboliseer die…