1. Die reuk van vrees is altyd bekend. Die diere het dit eerste geweet. Hulle het begin hardloop met platgetrekte ore en neusvleuels wydgesper. Dae voor die ramp was die waarskuwing daar: ’n subtiele verandering in lugdruk. Lae frekwensieklank was duideliker hoorbaar as normaalweg. Niemand weet presies hoe diere dit weet nie, maar…
Tag: twitter
Hannalie Taute. Die uitwissing van woorde
(k)not a book. 2009 Ek het nou al vir die hoeveelste keer hier woorde getik, net om hulle weer uit te vee. Dit is deesdae my neigings: die uitwissing van woorde. Nee, nie eintlik deesdae nie – dit kom al ‘n lang tyd aan, maar onlangs het ek ontdek dat daar eintlik ‘n erkende…