Beste lesers Die eerste uitgawe van Tydskrif vir Letterkunde in 2024 (vol. 61, no. 1) is ’n temanommer wat die verskynsel van feminismes in Suid-Afrikaanse letterkundes ondersoek. Die gasredakteur was Marni Bonthuys (Departement Afrikaans en Neerlandistiek, Universiteit van Wes-Kaapland). Die bydraes in hierdie uitgawe ondersoek temas soos die invloed van feministiese baanbrekers in Suid-Afrikaanse letterkundes, Suid-Afrikaanse…
