Posts Tagged ‘Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans 27(2)’

Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans, 27(2)

Monday, December 20th, 2021

 

 

 

T.N&A
27STE JAARGANG NR. 2 2020
Lees hierdie uitgawe by die volgende skakel:
Redaksioneel
Marni Bonthuys 1
“… the broken Dutch they understood and spoke…”: Die |xam-Boesmans, die Bleek en Lloyd-argief, en die Afrikaanse taalgeskiedenis Luan Staphorst 3
Die emigrasie van St. Helenas na die Kaapkolonie en Natal vanaf 1842 tot 1910 Johannes Stefanus Strauss 31
Taal-van-onderrig: Die aard van sosiale en emosionele ervarings by driejariges Wietske Boon 55
’n Vergelykende studie rakende taal as ’n kontekstuele faktor van die onderwysstelsels van die BRICS-lidlande Jomé Beukes en Louw de Beer 72
“Onder die breë blaredak van die njala”: Die plante in Vergilius se Eclogae Shani Viljoen 93
Resensie: Dolfie Weerwolfie en Dolfie Weerwolfie: Vol- maan (Lapa Uitgewers, 2020) deur Paul van Loon (vertaler: Shawna-Leze Meiring) Teneal Apollis 114
Resensie: Wiplala (Protea Boekhuis, 2018) deur Annie M.G. Schmidt (vertaler: Amelia de Vaal) Teneal Apollis 118