Uitkyk Vir Gerben In ‘n geslote wêreld- beeld begrens die rede, oë, hande, voete en gevoel ons uitsiglose uit- kyk op die lewe. Alles is dig, selfs god bly dood- gerus op die solder bestrooi met vergetelheid en die laaste dae se stof. In ‘n poreuse wêreld- beeld glip ‘n engel geruisloos asof…