Slaaptydstorie vir ‘n Kerskind Luister. Hoor hoe kraak dit as die heelal, saam met die ster op die stal-dak hurk. * Dit fluister nog in die strate van Nasaret. En my sluimerstorie is vir vannag net: Fariseërs wat soos woestynwolwe aanvly teen jou. Slaap maar met die reuk van vee wat miswater trap om ‘n…