GELOOFSBRIEWE Etienne van Heerden By die ontvangs van die Universiteit van Johannesburg-prys vir Letterkunde, 8 Oktober 2009 Dames en here Die titel van my bedankingswoord vanaand is “Geloofsbriewe”. Dit gaan oor ‘n jong vrou wat in 1908 in Tafelbaai op ‘n passasiersboot na Europa klim. ‘n Eeu gelede. Ter sprake is die…