Dis so koud in die woonstel dat ek in die bed sit en lees. Ek lees verlede week weer Harry Kalmer se X-Ray Visagie en die vingers van God, asook Die man met die dertien kinders. Ek dink laasgenoemde bly Harry se beste boek. Dis ʼn storie met soveel menslikheid en diepte. Dit boul my…