Nommer 47 Stammers vervolg I Ulysses (1922) van James Joyce, daardie groot modernistiese roman, is ‘n antwoord op Homeros se klassieke teks die Odusseia. Alles speel af op een dag in Joyce se roman: 16 Junie 1904. So word die karakters opgesom in die Britannica: Leopold Bloom: Odysseus (Ulysses) Stephen…