I Tydens my doseerjare aan UCT het die digter Richard Higgs ‘n MA-verhandeling onder my voltooi in kreatiewe skryfwerk in 2012: Translation of poetry as homicide, with reference to Anna Akhmatova’s ‘Last toast’. In sy studie bestudeer hy vier verskillende vertalings van Posledniy tost (‘The Last Toast’). As student van Russies en Frans het…
Tag: Umberto Eco
Andries Bezuidenhout. “Mense is moeg vir eenvoudige dinge, hulle wil uitgedaag word”
Dit neem ʼn paar aande se ure voor slaaptyd, maar ek is deur Umberto Eco se nuwe boek The Prague Cemetery. Dis natuurlik kontroversieel, omdat dit handel oor sameswerings en die onstaan van een van die wêreld se mees invloedryke vervalsings; een wat tot ʼn historiese tragedie gelei het – ʼn teks genaamd Protocols of…
Andries Bezuidenhout. Digters se mooi leuens
Ich bin so müde. Kom dit uit ʼn Jeanne Goosen gedig? Ek dink so. Waar het sy dit gaan haal? Ek is moeg, moeg, moeg; bowenal vir woorde. Verf eerder prentjies. Word gisteraand wakker. Staan op, gaan verf. Word vanoggend wakker met groen olieverf aan my lyf en die lakens. Vanoggend eerder dan iemand anders…